Druk

Die profesië van Daniël en die waarskuwings van Openbaring, met in agneming van die geskiedenis tot en met huidige gebeure, is so akkuraat en tot in die fynste besonderhede vervul dat daar geen twyfel kan wees oor die egtheid en akkuraatheid van die Bybel nie. Dit wat daarin geskryf staan, gebeur. Die eindtyd is bepaal, ons is bitter naby aan die tydperk van die tone!!! Net, die presiese dag en uur, weet niemand nie!!


Ons deel reeds met ewigheid